SOMER

  • Kleurbaadjie (opsioneel)
  • Wit oopnek-kortmouhemp
  • Grys broek, kort of lank
  • Grys skoolsokkies
  • Swart toeryg-skoolskoene
  • Skool oortrektrui (opsioneel)
  • Groen skooltrui (opsioneel)

WINTER

  • Kleurbaadjie (verpligtend)
  • Wit toeknoop-skoolhemp
  • Skooldas
  • Dieselfde grys langbroek, sokkies en skoene as somer
  • Groen skooltrui (opsioneel) slégs saam met kleurbaadjie
  • Skool oortrektrui (opsioneel) slégs saam met kleurbaadjie
  • Reënbaadjie (opsioneel)

SOMER

  • Kleurbaadjie (opsioneel)
  • Groen skoolrok (nie korter as 4cm bokant knie nie)
  • Wit oopnek-kortmouhemp
  • Vanaf Januarie 2010 groen romp en getaileerde hemp (te koop by Sege Sport)
  • Wit enkelsokkies (omgeslaan)
  • Swart skoene, toeryg- of met enkelbandjie
  • Wit of groen haarlinte
  • Skool oortrektrui (opsioneel)
  • Groen skooltrui (opsioneel)

WINTER

  • Kleurbaadjie (verpligtend)
  • Groen skoolrok/grys langbroek (met ritssluiter in die sy)
  • Vanaf Januarie 2010 groen romp of grys langbroek (met ritssluiter in die sy)
  • Wit toeknoop-skoolhemp
  • Skooldas
  • Swart kouse/grys skoolsokkies met langbroek
  • Swart skoene
  • Groen skooltrui (opsioneel) slégs saam met kleurbaadjie
  • Skool oortrektrui (opsioneel) slégs saam met kleurbaadjie
  • Reënbaadjie (opsioneel)

Atletiek

  • Seuns
    Skool atletiekfrokkie en groen atletiekbroekie
  • Meisies
    Moulose skool sporthemp sonder moue en groen atletiekbroekie

Muurbal

  • Skool sporthemp en skool sportbroek

Tennis

  • Skool sporthemp en skool sportbroek

Krieket

  • Wit skoolhemp of skool sporthemp, wit langbroek / skool-sportbroek met sportsokkies

Netbal

  • Moulose skool sporthemp sonder moue, netbalromp, kort wit sokkies

Hokkie

  • Seuns
    Skool sporthemp met moue, skool sportbroek en sportsokkies
  • Meisies
    Skool sporthemp met moue, hokkieromp en sportsokkies

Rugby

  • Wit broekie en skooltrui, sportsokkies

Gholf

  • Skool sporthemp, donker broek

  • “Tomy” tackies and “pumps” are not allowed.
  • Only prescribed school uniform is allowed.
  • No coats, other jackets, other scarves, beanies or gloves may be worn.
  • Only the De Kuilen rain jacket may be worn over blazer.
  • Nails: Only transparent, colourless nail polish is permitted.
  • Nails must be short and neat at all times. Make-up is not permitted. (foundation is not permitted)
  • Hair accessories (e.g. clips, elastic bands etc.):
    must tone in with colour of hair or be white / dark green (not light green)
    no big ornamental flowers or bows and broad headbands allowed.
  • No rings, bracelets, ankle jewellery or necklaces may be worn.
  • Only a watch or allergy bracelet may be worn.
  • Only 1 pair of sleepers or studs may be worn in the bottom piercing of earlobe. (No “diamond” or “pearl” earrings)
  • No piercings other than earrings (see above) are allowed.
  • No brightly coloured underwear or camisole under white shirt.
  • No visible writing / tattoos on any part of the body. (Should be concealed under clothing)
  • Uniform should be correctly worn before school, after school, outside school gates and at extra-mural activities.
  • If a learner does not wear the prescribed school uniform, demerits may be given.
  • If a learner is forced to wear an incorrect item due to unforeseen circumstances, a letter from the parent must be presented to the relevant grade head during administration class.
  • Incorrect jewellery, scarves, beanies, etc. may be confiscated.

Die voorgeskrewe drag is beskikbaar by:
SEGE SPORT : Kuilsriviersentrum, Van Riebeeckweg

Die skool sporthemp , skool sportbroek (met oranje streep), sweetpak en reënbaadjie is by die skool verkrygbaar.
(Tweedehandse klere is beskikbaar by die skool se klerebank.)

Die boektas is deel van die uniform en moet dus netjies en skoon wees.
Slegs stewige sakke met handvatsels of rugsakke met baie stewige versterkings binne word toegelaat.
Buite op mag slegs die leerder se naam geskryf wees.
Geen slagspreuke, gekrap of plakkers mag op die tas aangebring word nie.


Alle skool- en sportklere en sweetpakke moet duidelik gemerk wees.